Kanaal 7

Kanaal 7

Swakopmund 98.4 FM, 102.8 FM
Punktid 17
Maailma koht #8115
Riigi koht #9 Namiibia

Kanaal 7 is die privaat radiostasie van Medianetwerk vir Christus. 'n Gemeenskapsradiostasie wat bestuur en bedryf word op Christen beginsels volgens die Bybel. Ons saai uit op 35 FM senders landswyd uit, bereik meer as 43 dorpe en gemeenskappe en saai in Afrikaans, Engels, Duits en Oshiwambo uit. Kanaal 7 was die eerste privaat radiostasie in Namibië en het op 6 Desember 1993 begin uitsaai.

Info

Jaama kontakt