RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio
Shteti Afrika e Jugut
Zhanret Biznes, Investime
Gjuha AF
Episode 150
I/E fundit 15.09.2026

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Die program word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Episodet

  • BKS-inentings dalk binnekort verpligtend 15.09.2026 5min
    Johann Kotzé – uitvoerende hoof, Agri SA
  • Beleggings is nie so ingewikkeld nie 15.09.2026 7min
    Johan du Plessis – gesertifiseerde finansiële beplanner en welvaartadviseur, PSG Wealth
  • Aktiewe en passiewe beleggings werk mooi saam 15.09.2026 10min
    Natalie Phillips – adjunk-besturende direkteur, Ninety One
  • Wie en wat is Aniko Dangote, die rykste man in Afrika? 15.09.2026 6min
    Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners
  • Die Tesourie wil inspring om Johannesburg in drie jaar reg te ruk 15.09.2026 7min
    Prof Alex van den Heever – adjunkprofessor en die leerstoelhouer vir die administrasie en bestuur van maatskaplike sekerheidstelsels aan die Wits Schooof Governance, Universiteit van die Witwatersrandl
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 15 September 2026 15.09.2026 48min
    Ryk van Niekerk – Moneyweb
  • Die Fed besluit môre oor rentekoerse 15.09.2026 8min
    Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen
  • Dié annuïteit-bydraes kán deel word van jou boedel 14.09.2026 9min
    Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth
  • Buitelanders val oor hulle voete om in Kaapse KI-maatskappy te belê 14.09.2026 10min
    Emile Ferreira – medestigter, Verascient
  • Rugby Rivalry laat die geld rol 14.09.2026 8min
    Jaco Beukes – uitvoerende hoof, SAIL
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 14 September 2026 14.09.2026 51min
    Ryk van Niekerk – Moneyweb
  • Olie loop in die verkeerde rigting 14.09.2026 9min
    Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA
  • Solar maak R21.8 miljard-aanbod vir Omnia 14.09.2026 8min
    Stefan Serfontein – finansiële hoof, Omnia
  • Kenners antwoord luisteraarsvrae 11.09.2026 17min
    Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
  • Shari'ah-bankdeposito’s groei met 150% in vyf jaar 11.09.2026 7min
    Omar Baker – finansiële hoof: Islamitiese Bankwese, FNB
  • Hoe werk belasting op rentevrye lenings? 11.09.2026 11min
    Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant
  • Die mark trek sy neus op vir Clicks 11.09.2026 10min
    Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 11 September 2026 11.09.2026 51min
    Ryk van Niekerk – Moneyweb
  • Markte steeds bang vir die Midde-Ooste 10.09.2026 8min
    Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak
  • Sanlam se wins daal, maar nuwe besigheid stroom in 10.09.2026 7min
    Anton Gildenhuys – uitvoerende hoof: lewensversekering en spaarprodukte, Sanlam

I/E popullarizuar në

Ky podkast shfaqet edhe në listat e podkasteve të këtyre shteteve.