Radio Rosestad

Radio Rosestad

Bloemfontein 100.6 FM
Listening now
Monthly listeners
Global Rank
Country Rank #88 South Africa

Rosestad 100.6FM is 'n gemeenskapsradiostasie in Bloemfontein wat hoofsaaklik in Afrikaans uitsaai en Christelik georiënteerd is. Die stasie is 24/7 op die lug met 'n mengsel van musiek (60%) en praatprogramme (40%), insluitend nuus, sport, weer en daaglikse godsdiensprogramme. Dit is een van Suid-Afrika se eerste gemeenskapsradiostasies (sedert 1994).

About

Station contacts

Add a Radio Rosestad widget to your website

Player, playlist, top songs or just a Radoxo button — free.

Get the code →