RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio
Country South Africa
Language AF
Episodes 150
Latest 06.11.2026

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Die program word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Episodes

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae 06.11.2026 18m
    Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal
  • Tegnologiereuse tuimel terwyl vrese oor KI-infrastruktuur toeneem 06.11.2026 9m
    Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence
  • Finansiële beplanning ná die dood van 'n gade: Berei jou lewensmaat voor 06.11.2026 9m
    Carina van Rooyen – welvaartbestuurder , PSG Wealth Pretoria-Oos
  • Die JSE word afgetrek deur tegnologieaandele in die VSA 06.11.2026 6m
    Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 06 November 2026 06.11.2026 49m
    Tinus de Jager – Moneyweb
  • Kan politieke verandering ekonomiese groei versnel? 05.11.2026 5m
    Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital
  • Demokrate knip Donald Trump se vlerke, en markte juig! 05.11.2026 9m
    John Biccard – portefeuljebestuurder, Ninety One
  • Die eerste private trein stoom op 'n Transnet-spoorlyn 05.11.2026 9m
    Kwazi Mabaso – uitvoerende hoof, Grindrod
  • SA is sportmal, maar maak ons geld daaruit? 05.11.2026 7m
    Jaco Beukes – uitvoerende hoof, SAIL
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 5 November 2026 05.11.2026 47m
    Ryk van Niekerk – Moneyweb
  • Demokrate laat die JSE bokspring 05.11.2026 7m
    Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
  • Wie is aan die voorpunt van die KI-revolusie? 04.11.2026 41m
    Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie & Eugene Cronje – direkteur, 4Sight Holdings
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 4 November 2026 04.11.2026 44m
    Ryk van Niekerk – Moneyweb
  • Elektriese motors begin spoed vang 03.11.2026 6m
    Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering
  • Hof bevind minister het verkeerde proses gevolg met loterytender 03.11.2026 11m
    Jan van Niekerk – finansiële direkteur, Gold Rush
  • SA uit AGOA geskop: Hoe groot is die werklike skade? 03.11.2026 8m
    Johann Kotzé – uitvoerende hoof, AgriSA
  • Demokrasie is duur: Wat kos dit om Suid-Afrika te laat stem? 03.11.2026 8m
    Jan-Jan Joubert – politieke joernalis en skrywer
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 November 2026 03.11.2026 48m
    Ryk van Niekerk – Moneyweb
  • Markoorsig 03.11.2026 8m
    Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen
  • Altron se omkeerstrategie begin vrugte afwerp 02.11.2026 9m
    Werner Kapp – uitvoerende hoof, Altron

Popular in

The podcast also appears in the podcast charts of these countries.